Moladira Management Specialists Besigheidsontwikkelingsbestuurder

By | March 19, 2021

Moladira Management SpecialistsBesigheidsontwikkelingsbestuurder

Moladira Management Specialists

Besigheidsontwikkelingsbestuurder

  • Be an early applicant
  • Permanent
  • Full Time
  • Published: 
  • R10000.00 Per Month
  • Non EE/AA

EASY APPLY

Inleiding

N Vakature het by een van ons kliente in die versekerings bedryf beskikbaar geword vir n Besigheidsontwikkelingsbestuurder.

Die doel van die werk is:

Inisieer kliënteverhoudings, Beleidsverkope gebaseer op loodveldtogte en behoeftes analise te doen en kliënteoplossings voor te stel.

Ligging : Dainfern, Fourways.

 

 

Pligte en verantwoordelikhede

  • Matriek
  • RE 5 Voordelig
  • 1- 2 Jaar Telefoniese verkope ervaring
  • 1 jaar kommersiële versekering ervaring
  • Alle oproepe is streng in Afrikaans

Pakket en vergoeding

Salaris : R10k – R11K

Commissie : Gebaseer op verkope

See also  Teleresources Assistant Audit Manager