Lucre Ultimate Solutions Call Centre Agente

By | March 23, 2021

Lucre Ultimate Solutions Call Centre Agente

Lucre Ultimate Solutions

Call Centre Agente

  • Permanent
  • Full Time
  • Independent Contractor
  • Published: 

EASY APPLY

Introduction

Ek is opsoek na ‘n dinamiese Call Centre Agent!!!

Ons Maatskappy in Lyttelton is opsoek na jong, hardwerkende mense wat n verskil wil maak in hulle toekoms.

Bespreek jou stoel vandag nog!

Whatsapp my vir ‘n onderhoud by 079 945 4375

Duties & Responsibilities

Jy moet:

Teiken gedrewe wees,

Self gemotiveerd wees,

Kreatief en flink kan dink,

Package & Remuneration

Jy kry:

Salaris: Sal bespreek word in die onderhoud

Hoë kommissie struktuur

Weeklikse en maandelikse incentives

En nog vele meer!

Vervoer vanaf Eersterus, Pta Wes & Noord beskikbaar!

See also  Edge Executive Search Chief Executive Officer